Louwrens Koen is in 1995 toegelaat as prokureur nadat hy sy Blc LLb-grade aan die Universiteit van Pretoria voltooi het.
Louwrens Koen is in 1995 toegelaat as prokureur nadat hy sy Blc LLb-grade aan die Universiteit van Pretoria voltooi het. Hy is ook 'n toegelate transportbesorger, notaris en universiteitsgasdosent. Louwrens Koen is in 1995 toegelaat as prokureur nadat hy sy Blc LLb-grade aan die Universiteit van Pretoria voltooi het. Hy is ook 'n toegelate transportbesorger en notaris en is die outeur van honderde wetlike artikels.
Die firma het 'n baie aktiewe notariële praktyk, wat die registrasie van honderde huweliksvoorwaardes elke jaar insluit. Ons is trots daarop dat ons baie passievol is oor ons werk en dat ons baie toeganklik is.
Ons glo dat alle kliënte kwaliteit en koste-effektiewe dienste moet geniet. Ons het 'n moderne lewensuitkyk en het moderne oplossings vir vandag se probleme en behoeftes sonder om op tradisionele waardes in te boet.