Vergelykingstabel wat die verskille in huweliksgoederebedelings in Suid-Afrika uiteensit.
Lees MeerDaar is verskeie voordele verbonde aan 'n huwelik buite gemeenskap van goed. Byvoorbeeld, nie een van die partye sal verantwoordelik gehou word vir die skuld van die ander gade, hetsy dit voor of tydens die huwelik aangegaan is nie.
Lees Meer