Voordat planne vir die ontwikkeling van 'n eiendom of die wysiging van die gebruiksregte wat met 'n eiendom verband hou, goedgekeur word, sal 'n munisipaliteit 'n transportbesorgersertifikaat vra.