In 'n aangemelde saak waar Louwrens Koen Prokureurs vir die applikant op rekord was, is 'n bevel gemaak dat "Die Respondent tronkstraf opgelê word vir 'n tydperk wat deur die Agbare Hof bepaal sal word". Verder moes die Respondent aansienlike regskoste betaal.
Lees Meer